Leerders aan Worcester Primêr het op 7 No­vem­ber aan die inter­distrik­te ten­nis­toernooi vir die platte­landse span in die Over­berg deelgeneem. Hulle het die Stellenbosch- en Drakenstein-distrikspan met meer as 100 punte geklop. Die lede van die plattelandse span is Peter Basson, Katinka Hanekom en Lara van Zyl.


WPS leerders deel kishoue uit . . .

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article