Die Worcester United-krieketklub het Saterdag (28 Januarie) op Bolandpark teen die Robertson-krieketklub te staan gekom en met 10 paaltjies gewen, en is nou die voorlopers in die Bolandse premierliga. Die beste boulers was Siya Mahima (2/2), Marshin Jeftha (2/5) en Adrian du Toit (3/12) en die beste kolwers Christo Lukas (36 nie uit nie) en Warren Davids (32 ook nie uit nie).Foto: JP Myburgh


Worcester United CC voorlopers in liga

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article