Worcester Toerisme se nuwe raad en voorsitter is onlangs verkies. Agter, van links, is Theunis van Dyk van Hussar Grill (kulinêre avonture), Bob Parris van Summerhill Guest Farm (gemeenskaplike bevordering en liefdadigheid), Angelique Davids van Old Mutual Insure (administrasie en finansies), Mara le Roux van Klipheuwel-plaas (avontuur-toerisme), Corine Reed van Reeds Country Lodge (spesiale geleenthede) en Irene de Bod van NID (sorgkapitaal/toerisme vir mense met gestremdhede). Voor: Wendy Parris van Summerhill Guest Farm (voorsitter

Worcester Toerisme kies nuwe bestuur

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article