Breedevallei se Olimpiese sterre, die 400-m-hekkiesatleet Rogail Josef en die diskusgooier Francois Prinsloo, is Saterdag terug op tuisbodem in Worcester verwelkom nadat hulle die vallei se vlag by die Olimpiese Spele in Parys hoog laat wapper het. Op die foto is hulle saam met Food Lovers-personeellede in die Mountain Mill Mall wat hulle met Food Lovers-geskenkpakkies bederf het. Foto:


Worcester se trots!

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article