Leerders van die Hoërskool Somerset in Worcester het die jeugdagbyeenkoms by die Worcester-stadsaal bygewoon, waar ’n beroepsdag gehou is om die jeug aan verskeie loopbaan-opsies, waaronder universiteite, technikons en ander tersiêre instellings, bekend te stel. Die byeenkoms is deur die Worcester-jeuguitreikprogram onder leiding van Paulette Appolis gereël.Foto: Luciano du Toit


Verlede Vrydag (16 Junie) het verskeie byeenkomste in Worcester gehou om Jeugdag te vier.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article