Worcester Primêr pronk met talle atlete wat as deel van die Boland-atletiekspan aan die Wes-Kaapse atletiekkampioenskap gaan deelneem. Baie van die atlete het onder die voorste drie van hul onderskeie nommers geëindig.Foto: Verskaf


Worcester Primêr vertoon sterk in atletiek

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article