Die Laerskool Worcester-Oos se o.11-seunskrieketspan het teen die Laerskool Koue Bokkeveld gespeel en die wedstryd met 58 lopies gewen. Worcester-Oos het eerste gekolf en 128 lopies vir die verlies van twee paaltjies in sy 20 beurte aangeteken. Koue Bokkeveld het dié mikpunt aangedurf, maar Worcester-Oos het hulle vir 71 lopies uitgeboul.

Credit: SYSTEM

Worcester-Oos stuur Koue Bokkeveld koelkas toe

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article