Worcester-Oos se leerderleiers spog met hul nuwe hempies wat hulle as leiers van die ander leerders onderskei, sodat hulle makliker sigbaar is. Agter van links is die onderwyser Stefan Louw by Lisa Deale, Heloise Pretorius, Coreta van Zyl, Tara Fowler, Neesha Visagie, Zia Lombard en Lola van der Merwe. Voor staan Linke van Dyk, Berna-Leigh Theron, Micheal Theron, Jean-Pierre Theron, Muller Conradie, Margit Naudé en Lineka Rademeyer.

Credit: SYSTEM

Worcester-Oos se leiers spog met nuwe hemde

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article