Die Laerskool Worcester-Oos het onlangs sy leerderleiers vir 2024 by sy prysuitdeling aangewys. Hulle is agter van links: Izanie Nagel, Mila Louwrens, Divan Ellis, Heinie Griessel en Seth Fisher. Middel: Jani Minnie, Ariella Groenewald, Zoe White, JG Lingenvelder en Odiarne Theron. Voor: Leatitia Jordaan, Ella Niemand en Anna Heatlie.


Worcester-Oos se 2024-leiers

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article