Die broers Wian (gr. 7, links) en Jvani Plaatjies (gr. 4) van Worcester-Noord Primêre Skool is gekies as deel van die Boland-o.13-gholfspan wat gaan deelneem aan die Junior driehoekige-kampioenskap wat op 29 en 30 Maart by Robertson gholfklub plaasvind.


Worcester-Noord-leerders haal Bolandspan

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article