Die ACVV Worcester bedank Worcester Nissan opreg. Die vreugde by ACVV Worcester was verlede Donderdag (12 September) groot toe ’n nuwe voertuig met die hulp van Worcester Nissan afgelewer is. Die voertuig sal sonder twyfel die ACVV se diens aan die gemeenskap bevorder. Agter, van links, is Natesha Ayford (streekbestuurder), Candice Phillips (maatskaplike werker) en Inge McNeil (maatskaplike werker). Voor is McKayla Herdien (maatskaplike werker), Charlott Pietersen (maatskaplike hulpwerker) en Helena Baard (voorsitter). Foto:


Worcester Nissan staan ACVV in sy werk by

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article