Die topatlete by die atletiekbyeenkoms is van links agter Nicola Roux, Rogail Joseph, Elize-Marie Jacobs, Francois Prinsloo, Rayniel Sita, Rehane Adams en Jo-Eke Haas, en voor is Denis van Wyk (atletiekorganiseerder). Phillip Basson was afwesig toe die foto geneem is. Foto:


Worcester Gimnasium het 21 nuwe rekords by die onlangse kleure atletiekbyweenkoms opgestel.

Elize-Marie het die gewigstoot rekord vir meisies 0.19 na 36 jaar verbeter van 10,46 m na 10,60 m. Die o.19 meisie 4×100 aflosspan het ’n rekord opgestel na 32 jaar met ’n tyd van 55,51 sekondes.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article