Jo Duvenhage (regs) en Simone Botha, leerders van Worcester Gimnasium, het skitterend in die nasionale Wêreldkennis-olimpiade gevaar. Jo was die naaswenner in haar graad terwyl Simone ’n derde plek in haar graad behaal het.


Worcester Gim wéét

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article