Worcester Gimnasium het goed presteer by die Audim-sewestoernooi in Robertson. Die o.16-span is aangewys as die algehele wenner. Agter is Jeff Fransman (afrigter), Bradley Olifant, Oswald Scholtz, Ghudian van Reenen, Theuns du Toit, Wayde du Plessis en JP Matthee (onderwyser). Voor is Eushaan van der Merwe, Martino Muller, Dwayne Atkins, Uchern Jacobs, Monray Bergoër en Glen-Lihn Tromp. Foto:


Worcester Gim tops by sewestoernooi

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article