Worcester Gimnasium het Saterdag op sy tuisveld met 54-3 ’n wegholsege in sy Interskole-stryd teen die Hoërskool Hermanus losgespeel. Gim se eerste seunshokkiespan het ook met 2-0 geseëvier. Die eerste netbalspan het 21-18 gewen, die skaakspan met 9½-4½, die swemspan met 490-466, terwyl die eerste meisieshokkiespanne met twee elk gelykop gespeel het.Foto:


Worcester Gim maak skoonskip!

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article