’n Veterande-dag is Saterdag (26 November) aangebied, waar oudlede van die weermag, lugmag en vloot ’n inligtingsessie op die Kerkplein in Worcester kon bywoon. Dié weermag-veterane het in die ou Suidwes-Afrika (Namibië) en Angola in die grensoorlog geveg. Van links is Louis David Arries (1986-1994), Corrie Rooi (deel van resolusie 435 in 1989), Kiewiet Botis (1984-1991) en Charles Joseph (1988-1996). Hulle is net van die talle veterane wat die dag bygewoon het.


Worcester gasheer vir veterane-dag

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article