Verskeie ongelukke het sedert Donderdag op die vallei se paaie gebeur. Hierdie motor het Donderdag (30 Maart) net die voor die weegbrug by Rawsonville gerol terwyl die bestuurder in die rigting van Worcester gereis het. Die bestuurder het glo beheer oor die voertuig verloor. Foto’s: One-Way Towing

Credit: SYSTEM

Woeste week op W’ster-paaie

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article