Die Bolandse berge is verlede naweek in ’n winter-wonderland omskep, toe grootskaalse sneeuneerslae op verskeie omliggende berge voorgekom het. Nagtemperature het ook op plekke tot onder vriespunt gedaal. Hier is besoekers vanuit die noorde deur die sneeubedekte pieke van die Matroosberge in De Doorns verwelkom.Foto: Lydia Corbett

Credit: SYSTEM

Winter-wonderland

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article