Worcester Gimnasium het verlede naweek aan hul jaarlikse krieket-interskole teen die Hoërskool Hermanus deelgeneem en die 2023-krieketbeker gewen. Die o.19-span het met 44 lopies gewen, die o.15-span met agt paaltjies, en die gemengde meisiespan met 61 lopies. Op die foto verskyn die o.19-seunsspan.


WG wen krieket-interskole

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article