Enrico Adams en Me-Jaine Warries, voor, is Vrydagaand by Boontjiesrivier naby Wolseley as Mnr. en Mej. Boontjiesrivier gekroon. Al die gr. 7-leerders moes as ’n span saamwerk om uit afvalmateriaal klere vir die kompetisie te ontwerp. Staande van links is Devan Steyn, Jade Niemand (derde), Keano Seister, Geduld Veldsman, Henrico Peters, Andelene Michaels (skoolhoof), Morné Swarts, Revo Daniëls en Maylon Cupido (tweede).Foto: Peter Luitjies


Wenners aangewys

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article