Die Laerskool Waveren in Tulbagh het onlangs sy diploma-plegtigheid in die plaaslike gemeenskapsaal gehou. Op dié prestige-aand is die jaarlikse sportman en sportvrou aangewys. Op die foto verskyn hulle saam met hul afrigters en die waarnemende adjunk-hoof, Gershwin Waterboer. Van links: Alrich Meyer, Jaime-Lee Lakey, Anne Absalom en Waterboer. Voor: Eslin Martiens (sportman van die jaar) en Meekah Luitjies (sportvrou van die jaar).Foto: Peter Luitjies

Credit: SYSTEM

Waveren wys sy sporthelde aan

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article