Die Christelike Studente-vereniging van Hoërskool Tulbagh het verlede Maandag tydens ’n byeenkoms by Laerskool Waveren ’n inspirerende geestelike boodskap vir die leerders gebring. Agter van links is Anthony Sauls, Aldin Koopman, Elvina Heraud, Delicia Philander, Anekeva Steenkamp, Cadé Lukas, Chloë Rhoda, Ian Demas, Luciano Fortuin en Keanu Seister. Voor is Patricia Witbooi, Elmarie Van Wyk, Neville Jones (skoolhoof), Elnay Lukas en Joniel Haita.Foto: Peter Luitjies


Waveren word geïnspireer

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article