Die meisies-rugbyspan van die Laerskool Waveren in Tulbagh het met groot opgewondenheid hul eerste wedstryd teen die Laerskool Saron in Saron gespeel, maar met 34-0 verloor. Hierdie puntetelling het hulle nie afgeskrik nie en hulle sal gou weer op die veld te sien wees. Bo is die span saam met hul afrigter, Colin Swanepoel.Foto: Peter Luitjies


Waveren stig miesies-rugbyspan

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article