Die Hoërskool Waveren in Tulbagh het sy sportvrou en -man van die jaar aangewys. Zaid-Lee Ann Meloyer is as die sportvrou van die jaar en Renaldo van der Westhuizen as die sportman van die jaar aange­wys. Saam met hulle is die skoolhoof, Andelene Michaels.Foto: Peter Luitjies


Waveren se top sportpresteerders

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article