Die Laerskool Waveren het onlangs deelgeneem aan Morrisdale Primêre skool se sportdag wat in Ceres plaasgevind het. Die o.11-netbalspan, onder leiding van Mellichan Korasie, het soos ware Springbokkies oor die baan beweeg. Van links, voor, is Gail Stoffels (sertifikaat vir beste voorspeler) en Meekah Luitjies. Agter is Hayge Ockhuis, Cashlynne Smith, Ameerah Josef, Amadea Christians, Mellichan Korasie (afrigter) en Kira Meyer.Foto: Peter Luitjies


Waveren se o.11-netbalspelers spog by sportdag

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article