Leerders van die Laerskool Waveren in Tulbagh het die afgelope Vrydag soos superhelde, wat hul rolmodelle is, aangetrek. Op die foto verskyn die leerders saam met Neville Jones (waarnemende hoof).


Waveren-leerders trek soos superhelde aan

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article