Ashlin Martins, ’n gr. 5-leerder aan die Laerskool Waveren in Tulbagh, het die hoogspringrekord van 1,45 meter geëwenaar. Alle oë was die afgelope Saterdag (18 Februarie) op Martins, wat by die Witzenberg-atletiekbyeenkoms weer gespring het. Van links is Elrich Meyer, Gershwin Waterboer, Ashlin, Jaime- Lekay en Anne Absalom.Foto: Peter Luitjies


Waveren-atleet in graad vyf ewenaar ou hoogspring-rekord

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article