Die hemele het die afgelope naweek weer oopgemaak, met swaar reën en die eerste noemenswaardige sneeu wat hierdie winter geval het. Dit is goeie nuus vir die gemeenskap in die geheel namate damme mooi vol loop, maar die nat, koue weer het nie sonder skade verbygegaan nie. Heelwat skade is aan munisipale infrastruktuur versaak – by die Bokrivier-watersuiweringsaanleg, die De Koppen-aanleg (die deur van die kalkstoor is beskadig en het alles met n dik laag kalk gelaat), en die De Koppen-kantoorgebou is ook beskadig. Plaaslike damme het soos volg gestyg: Brandvleidam: 47,95% (36,75%)

Water, water, oral water . . .

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article