Die Golden Girls-breiers by die Awendrus-ouetehuis het Dinsdagmiddag 120 gebreide mussies vir vroeggebore babas aan die Worcester-hospitaal se dieetkundige oorhandig. Sy maak dan seker daar is altyd iets warms vir die babas. Agter staan Marelize Matthee van Worcester-hospitaal. In die middel is Leona Janses, Sharon Bailey, Salomie Barendse, Magrieta Lewis, Hilda Jonas en Anette Phillips. Voor sit Sofia Jansen, Annie Lesch en Lia Beyers. Foto: Tamsyn Jantjies


Vroue brei meer as 100 mussies

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article