Worcester-voorbereidingskool was een van talle skole in die dorp wat aan die skoleparade deelgeneem het. Dié parade het deel gevorm van die Worcester 200-feesvieringe. Saam met die leerders en onderwysers is die skool se gelukbringer, Ollie. Foto:


Voorbereiding vier saam Worcester 200 jaar

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article