Vlakkiekrieket word die naweek ná heelwat afwagting hervat.
Al die spanne is in twee groepe verdeel en sal Sondag op verskeie velde in Worcester meeding. Alle wedstryde sal om 13:00 begin.
Groep A: Pumas, Privates, Young Stars, Lock Down, Aviators, Rising Stars, Zazon.
Groep B: Clovers, View Pro, Unknown, Saint Parkers, View Legends, View Challengers, View Giants.
Wedstryde vir Groep A sal soos volg verloop:
. Pumas vs Lockdown speel op Ryderpark.
Skeidregters: Challengers/View Pro. Young Stars vs Privates speel op Nuweland.
Skeidsregters: Clovers/Saint Parkers. . Aviators vs Rising Stars speel op Avianpark.
Skeidsregters: Giants/Unknown.
Groep B
. View Pro vs Challengers speel op Propark
Skeidsregters: Zazon/Young Stars.. Unknown vs Saint Parkers speel op Yorkshirepark.
Skeidsregters: Lockdown/Privates. . Clovers vs Legends speel op Challengerspark.
Skeidsregters: Aviators/Rising Stars.
Die wenners van elke groep sal dan in ’n uitspeelronde teen mekaar te staan kom om vir die halfeindstryd te kwalifiseer.





