Die A-span van Villagers-rugbyklub van Worcester het Saterdag (18 Maart) in ’n vriendskaplike wedstryd teen Rawsonville United in Rawsonville gespeel. Die spanne het gelykop gespeel met 22 elk. Links is Adeeb Isaacs van Villas (losskakel) in aksie.Foto: Shumeez Fortuin


Villas speel gelykop

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article