By die prysuitdeling van Victoriapark Primêre Skool is Mehandré Boer (links) en Samian Olivier (regs) aangewys as die sportmeisie en -seun vir 2022. Saam met die leerders is Cleo Fortuin (’n onderwyser en die skool se sportkoördineerder).


Victoriapark pronk met sportsterre

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article