Lisa Mangcu, die nasionale minister van vervoer, het McGregor Primêre Skool verlede week besoek. “Dit was ’n welwillendheidsbesoek aan die skool waar hy met my oor skoolsake gepraat het, onder meer die oorhandiging van fietse aan leerders wat ver moet stap skool toe,” verduidelik die skoolhoof, Garth Jones. Van links staan die raadslid JJ Januarie van die Langeberg-munisipaliteit, Lisa Mangcu en Garth Jones. Foto:


Vervoerminister besoek skool

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article