Die vervalle ou Robertson-museum is Donderdag 28 November gesloop nadat die geboue jare gelede reeds meegegee het. Die oorblywende muur op die eiendom moes dus om veiligheidsredes gesloop word. Die museum se items is nie deur die sloping geraak nie. Dit word tans gehuisves en in ’n ander gebou op dieselfde eiendom, wat al jare lank deur die Vriende van die Museum gebruik word, uitgestal. Die munisipaliteit het geen planne om ’n nuwe struktuur in die afsienbare toekoms op die erf te bou nie.Foto:


Vervalle museum gesloop

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article