Hierdie groep manne van die Change Makers-rehabilitasieprogram verf die saal op Houemoed-plaas as deel van een van hul projekte. Van links is Juandré Flink, Brandon Booysen (toesighouer), Hugh-Dean Uithaler, Daryl Koekemoer, Garin May, Gerswin Muller, Melvin Losch, Jogan Malgas, Jonathan Fielies, en Roland Ross. Change Makers help mans deur middel van die bediening dwelmmisbruik en bendebetrokkenheid te oorkom. Foto: Tamsyn Jantjies


Verfkwas pleks van dwelms en bendes

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article