’n Nuwe tydvak het vir die Heatlievale-nywerheidsgebied aangebreek met die opknapping van die gebied se hoofingang by die Hoog- en Smithstraataansluiting, sowel as die beter toeganklikheid van “Klein-Smithstraat”. By die lintknipseremonie van die nuwe pad is agter van links: Wouter Meiring (BVM-Burgemeesterskomiteelid vir finansies), Jaco Steyn (BVM-direkteur van ingenieursdienste), Nompumezo Bodla (Exeo Khokela Civil Engineering-gemeenskapskakelbeampte), Tinus Marais (eienaar van TM Centre), Joff Jack (BVM-Burgemeesterskomiteelid vir ingenieursdienste)

Verbeterde ingang na nywerheidsgebied amptelik oop

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article