Worcester Gimnasium se veelsydige musikant Ying-Shan Tseng het vanjaar weer in haar Unisa-musiekeksamen uitgeblink. Ying-Shan het haar Unisa- Graad 8-klaviereksamen met lof (92%) geslaag en het 90% vir haar Unisa- Graad 8-sangeksamen behaal. Sy het vir hierdie uitmuntende prestasies ’n plek op die ererol van Unisa behaal en kom in Oktober vanjaar ook in aanmerking vir die Unisa-beurskompetisie vir klavier sowel as sang.


Veelsydige musikant

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article