Die Ceres-modelvliegtuigklub se sesde jaarlikse vliegnaweek is die naweek van 28 tot30 Junie by die Ceres-volskaal-vliegveld gehou. Die byeenkoms word jaarliks gehou met modelvliegtuig- en -helikoptervlieëniers van oor die hele Wes- en Suid-Kaap heen wat aan die saamtrek deelneem. Vanjaar se byeenkoms is besonder goed ondersteun met meer as 40 vlieëniers van Stellenbosch, Simonstad, Citrusdal, Langebaan en Mosselbaai, wat hul talent en vaardigheid kom wys het.Foto: Tommy Weideman


Van heinde en ver vlieg saam

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article