“My wens vir die feestyd is dat familie en vriende mekaar sal waardeer, mekaar sal probeer verstaan en mekaar help sodat ons Kersfees ’n vreugdevolle tyd sal maak vir oud en jonk, arm en ryk, en dat ons verby velkleur en grense sal kyk. My wens is dat mense mekaar met respek sal behandel. My wens vir 2023 is om te leef sonder vrees en sonder oordeel. Ek hoop dat ons kan deel in mekaar se stories en saam sal kan bou aan ’n toekoms vir elkeen.” – Burgemeester Antoinette Steyn


Valleiers se Kerswense

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article