Jong rieldansers van die Breedevallei, die Vallei Trappers, het Saterdag (9 Desember) in die o.14-afdeling van die jaarlikse ATKV Rieldanskompetisie wat in Clanwilliam gehou is tweede plek behaal. Dit was die eerste keer dat die Vallei Trappers na die eindronde van dié kompetisie deurgedring het. Die Betjies Kwarteltjies van Elizabethfontein het in die eerste plek geëindig. Die Vallei Trappers se Ann-Lynn Cupido (voor, 11) is aangewys as die Beste Vroulike Danser.Foto: Enrico Claassen


Vallei Trappers dans toekennings los

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article