Die Laerskool Wynland se Uiltjies stoom voort in hul suksesseisoen. Verlede Donderdag (21 April) het die o.13A-span sy segetog voortgesit met ’n oortuigende oorwinning van 42-5 oor die Wellingtonse skool Hugo Rust.


Uiltjies aan die jag

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article