Tyler Brandt (7), ’n gr. 2-leerder by Cape Winelands Primêre Skool in Worcester, het verlede naweek aan die Bolandse skaaktoernooi in Langebaan deelgeneem. Tyler het baie goed gevaar en vier van sy ses wedstryde gewen. Hy is tans 16de op die Wes-Kaapse ranglys vir o.9-skaakspelers.


Tyler ken sy skuif in skaak

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article