Die personeel van die Mediclinic Worcester se kraamafdeling het omtrent hul hande volgehad toe drie stelle tweelinge die afgelope tyd hul verskyning gemaak het. Links pronk die nuwe ouers met hul pienkvoete – elke ouerpaar ’n seuntjie en ’n dogtertjie ryker. Hulle is Choliane Fisher met die babas Robert Daniël en Hazel-Anne, Marelize en Jacques Theunissen met Marlia en Jandré en Mushfeeq en Nuraan Williams met Yaznah en Azam.Foto: JP Myburg


Tweelinge vir Afrika!

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article