’n Vragmotor het Dinsdagmiddag van die pad af gery. Die ongeluk het op die N1 tussen Touwsrivier en De Doorns, rigting Worcester, gebeur. Die bestuurder en sy passasier het ligte beserings opgedoen, maar wou nie behandeling op die toneel hê nie. Foto: One-Way Towing


Twee ontkom naelskraaps

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article