Twee leerders aan Overhex Primêre Skool, Muezaan Jansen (voor, links) en Shannon Swarts (voor, regs), is in die Boland-atletiekspan opgeneem wat in Paarl deelgeneem het. Daar het hulle onderskeidelik ’n vierde en vyfde plek behaal. Saam met hulle is die skoolhoof Leatitia Hendricks (voor, middel). Agter is Brandon Fixter (Boland-spanbestuurder), David Davids (afrigter) en Salome Elias (Wes-Kaapse spanbestuurder).


Twee atlete nou lid van Boland-atletiekspan

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article