Tulbagh Hoër het verlede Saterdag op Disapark teen die Hoërskool Franschhoek gespeel en dié jaarlikse Derby-rugbywedstryd 12-6 gewen. Die rustydtelling was 12-6 en geen punte is in die tweede helfte aangeteken nie. Die Tulbagh-pan en hul afrigter, Wylie Seroot, was slaggereed vir die stryd.Foto: Pieter Luitjies


Tulbagh laat HS Franschhoek die onderspit delf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article