’n Verdagte is vroeër vanjaar in Rositastraat, Robertson, in hegtenis geneem. Hy was in besit van ’n vermoedelike gesteelde 25 m lange groen tuinslang. Enigeen met inligting oor waar die tuinslang gesteel is of aan wie dit behoort, word gevra om die polisie te kontak. Skakel AO Beeslaar van die Robertson-polisie se speurdiens by 023 626 8346 of 023 626 8349. Foto:


Tuinslang-eienaar gesoek

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article