Die breë gemeenskap van Robertson is trots op die Hoërskool Robertson se toutrekspan wat in die Wêreld-toutrekkampioenskap wat pas in Duitsland gehou is, uitgeblink het. Hul toutrekkers het in die 520 kg-gemengdespan (ope) deelgeneem en ’n silwermedalje verower. Die 480 kg-meisiespan het brons verwerf. Bo is die trotse Robbies-span en hul afrigter. Hulle is (agter van links): Chris Eloff, Meg Bruwer, Jayden-Lee Snyman, Gawie Marais, Dirkie Human en Anton Gerber. Voor: Carla Kruger, Nadia Blom, Marguerite Marais, Charlize Malan en Lizaandré Appollis. Foto:


Toutrekkers trap vas

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article