’n Graad 5-leerder aan die Laerskool Waveren se sangtalent is meer as goud werd. Tazneemah Greeff is onlangs deur ’n internasionale modelagentskap genader om in Kaapstad op te tree. Tazneemah is hier aangewys as die “Best Child Singer”. Sy tree al van kleins af in hul kerk op en het op dié manier selfvertroue opgebou. Op die foto staan sy by haar skoolbestuurder, Andelene Michaels.Foto: Peter Luitjies


Tazneemah se sang neem haar ver

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article